Mark Dae : Waar, Wanneer en Wat

Volgende mark dag is die 9de Julie 2011 by die Organiese Boere Mark te Spier. ( Vat die R44 of die R310 en draai by die Annandale pad in, die ingang is gemerk en op hierdie pad. ) Alle produkte word deur Slabber Byeboerdery vervaardig.

Mark Produkte

Mark Produkte

Van links na regs op die tafel;

byewas blokkie R10.00 – maak jou eie skoonheidsmiddel, leer beskermer of om jou koeksusterhare(dreadlocks) in te smeer.

byewas kers R15.00 – kom met ‘n gratis eikehout stander.

30 ml propolis tinktuur R100.00 – algemene antiseptiese gebruike, daaglikse gesondheids doepa en nog meer.

400g Franse Laventel en Suurlemoen bloeisel heuning R50.00 –  unieke geur en in groot aanvraag, vanuit my bye staanplek naby Stellenbosch.

400g Bloekom heuning R40.00 –  net deur ‘n growwe sif gesit, geen hitte ooit bygevoeg nie, vanuit my bye staanplek in Klapmuts.

750g Bloekom heuning R65.00-  net deur ‘n growwe sif gesit, geen hitte ooit bygevoeg nie, vanuit my bye staanplek in Klapmuts.

250ml Byewas & Roulyn hout voedsel R85.00 – gebruik sommer op leer ook en vir werkende hande.

 

Share

About Frans Bresler Slabber

Owner-operator of Slabber Apiculture, proud father, civilization critic, nature and natural lover - without thinking, I am ( apologies to Descartes )
This entry was posted in beekeeping. Bookmark the permalink.

Leave a Reply